My Enigste Troos

My enigste troos in lewe en dood
Is dat ek aan Jesus Christus behoort
Met Sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop
Dis my anker, my vaste hoop

Ek behoort aan die Here
Niks sal my ooit van Hom kan skei
Met Sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop
Dis my anker, my vaste hoop

Die doop is die seël dat die Heilige Gees
My 'n kind van God die Vader laat wees
Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei
Deur sy liefde bewaar Hy my

Ek behoort aan die Here
Niks sal my ooit van Hom kan skei
Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei
Deur sy liefde bewaar Hy my

My enigste troos in lewe en dood
Is dat ek aan Jesus Christus behoort
Met Sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop
Dis my anker, my vaste hoop

Ek behoort aan die Here
Niks sal my ooit van Hom kan skei
Met Sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop
Dis my anker, my vaste hoop

Músicas mais populares de Arnold de Wet

Outros artistas de Pop rock