Siele Loop Sielloos [Lewendige Opname]
Verdraai daai gif na gawe
Is daai mis in jou oë trane
Die liefde tussen hy en sy en sy en sy en hy en hy
Sal altyd 'n tydlose wonder wees
Verdraai daai gif na gawe
Is daai mis in jou oë mooi trane
Die liefde tussen hy en sy en sy en sy en hy en hy
Sal altyd 'n tydlose wonder wees
En hy sê vir haar, ek's lief (En hy, en hy)
Sy sê vir hom, ek's lief (En hy, en hy)
En sy sê vir haar, ek's lief (En hy, en hy)
Sy sê vir hom, ek's lief (En hy, en hy)
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
Op hierde blou planeet waar genade hang
Het jy net een kans ou vriend
En dis jou eie avontuur
Waar jy jou hart belê
Voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele
So baie siele loop sielloos
So baie siele
So baie siele
So baie siele
Soms teen die storm, soms teen die stroom
En in 'n oogwink 'n droom
In hierde asem, vlugtug, doelbewus of niks of niks
Stadig huis toe loop
En hy sê vir haar, ek's lief (En hy, en hy)
Sy sê vir hom, ek's lief (En hy, en hy)
En sy sê vir haar, ek's lief (En hy, en hy)
En hy sê vir hom, ek's lief
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele
O, nou harte half vol, kom ons hardloop, kom ons vlug
En harte half leeg, kom ons hardloop, kom ons vlug
En hy sê vir haar, ek's lief
En sy sê vir hom, ek's lief
Sy sê vir haar, ek's lief
En hy sê vir hom, ek's lief
So baie siele
So baie siele
So baie siele
So baie siele
Sielloos, sielloos
So baie siele
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
Sielloos