Die Aandblom
Elke Maandag stuur ons ruikers rond
Elke Woensdag geswel gemaak
Elke Donderdag begin dit donker raak
En 'n Vrydag is dit ‘n wintershart
Hierdie Saterdag kom dit vroeg my dier
Hy's soos ‘n virus op ‘n volmaan skuur
Al my rowe van die wonde af
Tot in ‘n donker pit wat niks verwit
En as die aandblom bars ons los
En as die aandblom bars ons los
Dan baklei ons littelos
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Hand aan hand skryf ons hierdie boek weer
Ek sit ‘n goodluck soen op jou voorkop seun
Sit ‘n goodluck soen op jou banknoot Mamma
Mooi wees familie as die winter bloei
Saam span familie as die lente gloei
Maar as die aandblom bars ons los
En as die aandblom bars ons los
O baklei littelos
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Hand aan hand skryf ons hierdie boek weer
Klip gooi ons gaan rippels op die dam oorvloei
Herfsblare saam op die hoewe strooi
Kalmeer ons gaan harder probeer
Kalmeer, kalmeer ons gaan harder probeer
En as 'n maanskyn wat op die water lê
O my hart skyn in my brannewyn
Kalmeer, kalmeer ons gaan harder probeer
En as die aandblom bars ons los
En as die Aandblom bars ons los
O dan baklei ons littelos
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Hand aan hand skryf ons hierdie boek weer
Boek weer, skryf ons hierdie boek weer
Boek weer, skryf ons hierdie boek weer
Boek weer, skryf ons hierdie boek weer