Bonatuurlik
En dis ‘n ander man se vrou met wie jy trou
Sy gaan dieselfde met jou doen as sy klaar is met jou
Sy gaan jou kaal uittrek net na die kerk
‘n Rat voor die oë draai, ‘n rat voor die oë draai
Ek verstaan nie dis bonatuurlik
Jy los ‘n boodskap na die syn
Ek verstaan nie dis onnatuurlik
Dat ‘n romans so sterk is bipolêr
En dis ‘n ander man se vrou met wie jy trou
Sy gaan dieselfde met jou doen as sy klaar is met jou
In hierdie spieëlbeeld van vreugde
Te min geld, jy’s ontevrede
En hierdie damwal breek sy mure
En ons gee mee
Ek verstaan nie dis bonatuurlik
Jy los ‘n boodskap na die syn (Jy los 'n boodskap na die pyn)
Ek verstaan nie dis onnatuurlik
Dat ‘n romans so sterk is bipolêr
En dis ‘n ander man se vrou met wie jy trou
Sy gaan dieselfde met jou doen as sy klaar is met jou
Sy gaan jou kaal uittrek net na die kerk
‘n Rat voor die oë draai, ‘n rat voor die oë draai
Miskien wil sy net verdwyn
Eers gaan dit wees 'n minaar, minaar
Dan amper daar, amper daar
Dan bedaar, bedaar
Eers gaan dit wees 'n minaar, minaar
Dan amper daar, amper daar
Dan bedaar, bedaar
En dis ‘n ander man se vrou met wie jy trou
Sy gaan dieselfde met jou doen as sy klaar is met jou
Sy gaan jou kaal uittrek net na die kerk
‘n Rat voor die oë draai, ‘n hart in die kooi bly