Lekker Ou
Hy's die tipe ou wat altyd braai
En sy vleis so met die kaalhand draai en dan
Sy dop herlaai
Vir Olof is hy glad nie bang
Want hulle werk mos lekker saam en hang
Nes boude saam
En moeilikheid is sy middelnaam
Sy lont is kort so blaas uit jou vlam
Want hy
Is ‘n lekker ou
Al kyk hy vir jou vrou
Kan jy hom vertrou
Want hy’s ‘n lekker ou ou ou
Hy like sy wyfies oud
Oud maar nog nie koud
En ‘n bietjie stout
Want hy’s ‘n lekker ou ou ou
Hy hou van dans by ‘n boereskuur
Hy gooi meel op die vloer en down sy bier want nou
Nou wil pappa dans
Hy’s stout vir ‘n tannie en hy like ‘n plooi
Vir al vir een met haar lipppe rooi hoe rooi?
Ferrari rooi
En moeilikheid is sy middelnaam
Sy lont is kort so blaas uit jou vlam
Want hy
Is ‘n lekker ou
Al kyk hy vir jou vrou
Kan jy hom vertrou
Want hy’s ‘n lekker ou ou ou
Hy like sy wyfies oud
Oud maar nog nie koud
En ‘n bietjie stout
Want hy’s ‘n lekker ou ou ou
Hy’s ‘n pel wat jy kan bel as die pote jou wil toesluit
Die pel wat jou kom red as jou vrou jou uit die bed smyt
Het hom op speed dial en dit maak nie saak nie
Waar hy is, of hy bou of hy gou want hy’s ‘n lekker ou
‘n Blady lekker ou
Hy
Is ‘n lekker ou
Al kyk hy vir jou vrou
Kan jy hom vertrou
Want hy’s ‘n lekker ou ou ou
Hy like sy wyfies oud
Oud maar nog nie koud
En ‘n bietjie stout
Want hy’s ‘n lekker ou ou ou
Want hy’s ‘n lekker ou ou ou
Want hy’s ‘n lekker ou ou ou