Dronkbel
Klein Saterdagaand en ek kom by die bar
Ek is lekker moeg en my pelle gaar
Koos en Gertjie is al voosdronk
‘n Tequila vir jou ‘n tequila vir my
Nog ‘n loop dop voor ek ry
Ekke sien ons gaan nie einde kry
Maar dinge kan tog vinnig so verkeerd loop
My liefling
As ek jou bel met ‘n loopdop voor ‘n speedkop
En wat is dit met my
Wat jou net wil dronkbel?
My liefling
My hart se diepste geheime vir jou vertel?
My liefling
Dan bel ek jou getrek vanaf ‘n tronksel
My liefling
Sal jy my in jou nighties weer kom uit-bail?
My liefling, my liefling
Kyk dis nou na twalf en dis onbeskaafd last rounds is al lankal uitgeblaas
Eweskielik breek die hel hier los
Beertjie swaai en Koos kruip weg want verbode vrugte voel so reg
Kom ons duik maar na ‘n ander plek
Maar dinge kan tog vinnig so verkeerd loop
My liefling
As ek jou bel met ‘n loopdop voor ‘n speedkop
En wat is dit met my
Wat jou net wil dronkbel?
My liefling
My hart se diepste geheime vir jou vertel?
My liefling
Dan bel ek jou getrek vanaf ‘n tronksel
My liefling
Sal jy my in jou nighties weer kom uit-bail?
My liefling, my liefling
Ek try jou bel op die interkom van die drive-through
My liefling
Jy antwoord nie jou foon nie
Ek herken nie jou stem nie
En wat is dit met my
Wat jou net wil dronkbel?
My liefling
My hart se diepste geheime vir jou vertel?
My liefling
Dan bel ek jou getrek vanaf ‘n tronksel
My liefling
Sal jy my in jou nighties weer kom uit-bail?
My liefling my liefling