1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die)
Ou Tommy went down to the rugby club
Says he’s drinking for the eerste span
Maar die fondse het ‘n bietjie droog geraak
Want sy vrou hanteer die kaart
Hy skree Piet let's play for a drankie
Dis ‘n ernstige situasie
Die een wie se nekkie die eerste knak
Wen ‘n bottel vir die nag
1,2,3 dis ‘n lekker dop die
Ons drink brannas vir die eerste span
A 4,5,6 is ‘n downing contest
As jy mors is jy verban
En down of rock of down of rock
Is die name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
Ou Piet en Tommy raak gevaarlik
Daar’s ‘n rooikaart op die tafel
If you use your hands you’re disqualified
It’s as easy as pie
Knak a Red Bull en ‘n Jaggie
Gooi dit alles in ‘n nekkie
And then you top it off with a brandewyn
And jaag hom af met a stoute Cane brein
1,2,3 dis ‘n lekker dop die
Ons drink brannas vir die eerste span
A 4,5,6 is ‘n downing contest
As jy mors is jy verban
En down of rock of down of rock
Is die name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
1,2,3 dis ‘n lekker dop die
Ons drink brannas vir die eerste span
A 4,5,6 is ‘n downing contest
As jy mors is jy verban
En down of rock of down of rock
Is die name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby