Beter as Die Beste

Ek soek
Ek soek al lank na jou
'n Man wat my sal dra en veilig hou

Want iemand
Iemand soos jy
Kan my wêreld omdraai en sê jys lief vir my

Jy is beter, beter, beter as die beste
Seker, seker in die hele weste
Alles sal ek doen
Om jou weer te soen ( Beter, beter beter as die beste)

Jy is beter, beter, beter as die beste
Seker, seker in die hele weste
Alles sal ek doen
Om jou weer te soen ( Beter, beter, beter as die beste)

Ek weet
Wat ons het is skaars
Jy is die beste ding wat daar is

Niemand
Behalwe jy
Kan my hele hart en siel net so kry

Jy is beter, beter, beter as die beste
Seker, seker in die hele weste
Alles sal ek doen
Om jou weer te soen ( Beter, beter, beter as die beste)

Jy is beter, beter, beter as die beste
Seker, seker in die hele weste
Alles sal ek doen
Om jou weer te soen ( Beter, beter, beter as die beste)

Jy's altyd daar om my te vang
Daar om my dag te maak
Jy dra my op jou hande
Wat meer kan iemand vra?
Jy is beter as die beste
Die beste ding vir my ( Beter, beter, beter as die beste)

Beter, beter, beter as die beste
Seker, seker in die hele weste
Alles sal ek doen
Om jou weer te soen ( Beter, beter, beter as die beste)

Beter, beter, beter as die beste
Seker, seker in die hele weste
Alles sal ek doen
Om jou weer te soen ( Beter, beter beter, as die beste)
Beter as die beste

Músicas mais populares de Andriette

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)