Roep My
Ek weet jy is bang
Dis moeilik maar ek weet jy kan
So vat die kans en weet
Ek sien jou gaan, ek staan gereed
Belowe my jy sal dit nooit vergeet nie
Want die dag gaan kom as jy op wil gee
Roep my as die lewe net te veel raak sal ek by jou staan
Roep my, wat in die lewe vir jou saak maak sal ek saam jou dra
Roep my, ek sal altyd daar vir jou wil wees
Jy hoef niks te vrees, roep my
Roep my
Maak jou drome waar
Vind geluk
Deur al die swaar wat jy moet dra
Jy moet nooit jouself verloor nie
Maar as jy doen sal ek jou help soek
Roep my as die lewe net te veel raak sal ek by jou staan
Roep my, wat in die lewe vir jou saak maak sal ek saam jou dra
Roep my, ek sal altyd daar vir jou wil wees
Jy hoef niks te vrees, roep my
Roep my
Jy moet tog weet dat jy teen dié tyd kan vertrou
Vertrou
As die lewe net te veel raak sal ek by jou staan
Roep my, wat in die lewe vir jou saak maak sal ek saam jou dra
Roep my, ek sal altyd daar vir jou wil wees
Jy hoef niks te vrees, roep my
Roep my
Roep my
Ek sal altyd daar vir jou wil wees
Jy hoef niks te vrees, roep my