Dis Sy, Dis Sy

(Dis sy, dis sy's die een vir my)
(Dis sy, dis sy, sal ek haar kan kry?)
(Dis sy, dis sy's die een vir my)
(Dis sy, dis sy, sal ek haar kan kry?)

Doe-bie-doe-bie-dei
Dis sy, dis sy
Doe-bie-doe-bie-dei
Dis sy, dis sy

In die straat kafee daar sit ek rond en kyk
Meisies, die trippel heeldag verby

(Dis sy, dis sy's die een vir my)
(Dis sy, dis sy, sal ek haar kan kry?)

Doe-bie-doe-bie-dei
Dis sy, dis sy
Doe-bie-doe-bie-dei
Dis sy, dis sy

Liewe nooi jy loop so mooi en wulps en vry
Kyk net hoe lag haar oë vir my

Kyk daar vonkel lag
Haar hare wip so mooi
Wind waai, die rokkie draai en sys ‘n vrou wat heup kan swaai

Dit is waar ja sy kan toor
Ek's bekoor
Ek's verloor vir ewig

Doe-bie-doe-bie-dei
Dis sy dis sy
Doe-bie-doe-bie-dei
Dis sy dis sy

Al wat ek kan doen is soos die ouens daar
Kyk en te wonder waar?
Hoop en te droom sy gaan
Smeek en te pleit dat sy
Langs my kom staan

(Dis sy, dis sy's die een vir my)
(Dis sy, dis sy, sal ek haar kan kry?)
(Dis sy, dis sy's die een vir my)
(Dis sy, dis sy, sal ek haar kan kry?)

Doe-bie-doe-bie-dei
Dis sy, dis sy
Doe-bie-doe-bie-dei
Dis sy, dis sy

Sonder om te stop is sy so gou verby
Is daar ‘n kans dat sy dalk sal bly?

Kyk daar vonkel lag
Haar hare wip so mooi
Wind waai, die rokkie draai en sy's ‘n vrou wat heup kan swaai

Dit is waar ja sy kan toor
Ek's bekoor
Ek's verloor vir ewig
Ek's verloor vir ewig

Doe-bie-doe-bie-dei
Dis sy, dis sy
Doe-bie-doe-bie-dei
Dis sy, dis sy

Al wat ek kan doen is soos die ouens daar
Kyk en te wonder waar?
Hoop en te droom sy gaan
Smeek en te pleit dat sy
Langs my kom staan

(Dis sy, dis sy's die een vir my)
(Dis sy, dis sy, sal ek haar kan kry?) As sy langs my kom staan
(Dis sy, dis sy's die een vir my)
(Dis sy, dis sy, sal ek haar kan kry?)

Músicas mais populares de André Schwartz

Outros artistas de Crooner