Ware Liefde
Genade is soos reën
Wat 'n droë planeet kom seën
En dikwels voel ek ek gaan alleen deur 'n donker tyd
Nogsteeds veg hy ook my stryd
Die waarheid maak jou vry
Van 'n leun wat jou wil onder kry
Ware liefde, ware liefde
Dat 'n man sal kom en sterf vir 'n vriend wat Hy wil werf
Ware liefde, ware liefde
Dis die prys wat Hy betaal aan 'n kruis Sy boom gehaal
Die prys is betaal
Vir sy vriende
Vir sy vriende
Genade soos die see
Strek wyer as wat my verstand begryp
En dikwils voel ek die wêreld gee meer, soveel bloed gesweet
Genade sien geen kleur
Die waarheid maak jou vry
Van 'n leun wat jou wil onder kry
Ware liefde, ware liefde
Dat 'n man sal kom en sterf vir 'n vriend wat Hy wil werf
Ware liefde, ware liefde
Dis die prys wat Hy betaal aan 'n kruis Sy boom gehaal
Ware liefde, ware liefde
Dat 'n man sal kom en sterf vir 'n vriend wat Hy wil werf
Ware liefde, ware liefde
Dis die prys wat Hy betaal aan 'n kruis Sy boom gehaal
Die prys is betaal
Vir sy vriende
Vir sy vriende
Verwerp, beproef, belas en afgekeur deur die Here se steun wat sonder liefde, funksioneer
Jy voel gered, maar onder wet, verstand, besmet, daar is 'n Seun wat wag met arms oop vir jou

VIr sy vriende