Net Na Jou

Ek ken jou al jare maar vandag lyk jy so koud
Vertel my van jou lewe, niks beryk en jy word oud
Op gestaan en weer probeer maar jy val elke keer
Ek vat jou hand dit voel so goed, ek wonder hoe jy voel

En ons wag
In die nag
Soek antwoorde en kry meer vrae, dis belaglik want ons deel mekaar se vrese
Die frustrasies
Bagasie en dieselfde situasies en deur alles soek ek eintlik net na jou
Eintlik net na jou

Dink terug aan die jare toe ons pure kind was
Onbewus van al die feite terwyl ons lag en speel daar buite
En nou is niks meer snaaks, ons kan nie foute maak nie
En ons wens dat ons kan lewe sonder vrees en sonder voorgee

En ons wag
In die nag
Soek antwoorde en kry meer vrae, dis belaglik want ons deel mekaar se vrese
Die frustrasies
Bagasie en dieselfde situasies en deur alles soek ek eintlik net na jou
Eintlik net na jou

Eintlik net na jou
Eintlik net na jou
Eintlik net na jou

En ons wag
In die nag
Soek antwoorde en kry meer vrae, dis belaglik want ons deel mekaar se vrese

En ons wag
In die nag
Soek antwoorde en kry meer vrae, dis belaglik want ons deel mekaar se vrese
Die frustrasies
Bagasie en dieselfde situasies en deur alles soek ek eintlik net na jou
Eintlik net na jou

Eintlik net na jou
Eintlik net na jou

Músicas mais populares de anders

Outros artistas de Contemporary R&B