Knysna

Kyk die see wat voor jou strek
En die reën wat al ons foute vlek
Wie gee om waar ons vandaan af kom

Die golwe slaan die golwe brand
En sand glip deur jou bruin gebrande hand, met al die skoonheid om jou kyk jy net na my

Knysna roep na my

Whoa-o-o, ek soek na jou
Ek wil jou in my arms vou
Whoa-o-o, ek weet dit nou
Ek was nog altyd lief vir jou

Jy laat my dink aan sand en see
Jy ruik soos branders en die Knysna Meer
Jou glimlag is so helder soos die son

Ja, my verlede lyk maar sleg
Maar ek weet dat ons dit uit kan werk, dit sal alles werk, dis net vir jou en my

Knysna roep na my

Whoa-o-o, ek soek na jou
Ek wil jou in my arms vou
Whoa-o-o, ek weet dit nou
Ek was nog altyd lief vir jou

Whoa-o-o, ek soek na jou
Ek wil jou in my arms vou
Whoa-o-o, ek weet dit nou
Ek was nog altyd lief vir jou

Jy's my grootste geheim
Maar ek wil jou naam net uit basuin, sal alles opgee
Vir jou, whoa-o-o

Whoa-o-o, ek soek na jou
Ek wil jou in my arms vou
Whoa-o-o, ek weet dit nou
Ek was nog altyd lief vir jou

Whoa-o-o, ek soek na jou
Ek wil jou in my arms vou
Whoa-o-o, ek weet dit nou
Ek was nog altyd lief vir jou

Ek was nog altyd lief vir jou

Músicas mais populares de anders

Outros artistas de Contemporary R&B