Klop

Jy het te veel dinge wat jou pla
Soek net meer foute in jou dag
Ek wens tog dat jy kan sien
Alles gaan uitwerk vir jou

Maar vir nou, klop, klop aan my deur as jy wil oor begin en weer probeer
Klop, klop aan my deur as jy 'n pleister soek vir al die seer
Klop aan my deur
Klop aan my deur

Dit was weer 'n rowwe dag
Ek sien dit op jou gesig
So sit by my en laai dit af
Want alles gaan uitwerk vir jou

Maar vir nou, klop, klop aan my deur as jy wil oor begin en weer probeer
Klop, klop aan my deur as jy 'n pleister soek vir al die seer
Klop, klop aan my deur as jy wil oor begin en weer probeer

Almal raak moeg in die lewe
Ons almal word gekul
Solank jy net opstaan en weet ek's hier vir jou (Ek's hier vir jou)

Klop, klop aan my deur as jy wil oor begin en weer probeer
Klop, klop aan my deur as jy 'n pleister soek
Klop, klop aan my deur as jy wil oor begin en weer probeer
Klop, klop aan my deur as jy 'n pleister soek vir al die seer

Klop aan my deur (Klop aan my deur)
Klop aan my deur (Klop aan my deur)
So klop aan my deur

Músicas mais populares de anders

Outros artistas de Contemporary R&B