Jy is die Een
Soos 'n verhaal uit kinderstories
Is daar net een na wie my hart verlang
Ek soek na jou
Ons kan lewe in ons wêreld
Sonder tyd wat loop sal ons verhaal in kleur afspeel
En ek my arms om jou vou
Daar's net iets wat jy moet weet
Jy is die een wat in my drome ronddwaal
Jy is die een by wie ek myself kan wees
Jy is die een in wie se oë ek verdwaal
Jy is die een by wie ek myself kan wees
Soos die strale oor ons skyn
Deur die blydskap en die pyn sal ons wil bly
In ons eie sprokies land
En ons kan doen net wat ons wil
Ons eie storie skryf en inkleur soos ons wil
Met ons eie reënboog land
Daar's net iets wat jy moet weet
Jy is die een wat in my drome ronddwaal
Jy is die een by wie ek myself kan wees
Jy is die een in wie se oë ek verdwaal
Jy is die een by wie ek myself kan wees
En naby jou is daar niks wat my kan keer om jou lief te hê
En hier by jou wil ek net bly tot tyd gaan staan (Tot tyd gaan staan)
Jy is die een wat in my drome ronddwaal (Drome ronddwaal)
Jy is die een by wie ek myself kan wees (Jy is die een, ja)
Jy is die een in wie se oë ek verdwaal (Jy is die een, in wie se oë ek verdwaal)
Jy is die een by wie ek myself kan wees
Jy is die een
Jy is die een
Jy is die een