Hy Sien My Nou

Hoor die lied van 'n eng'le koor
'n Siel kom terug net die eindstreep oor

Ek kan sien in my geestes oog
Hoe die oorlog stop, dood het klaar verloor
En die reën val neer en die vloed styg op en die huis op die rots staan vas

Hy sien my nou
Heilig
Hy sien my nou
Heilig

Hy skryf my naam op Sy palm neer
Daar's niks wat my van Sy Seun kan keer
En die reën val neer en die vloed styg op en die huis op die rots staan vas

Hy sien my nou
Heilig
Hy sien my nou
Heilig

Hy sien my nou
Heilig
Hy hou my nou
Veilig

Wanner ons saam met Hom op die wolke gaan sal hul wat voor was terugstaan
Wanneer lewe kom sal die dood opstaan, alles in Jesus se naam

Hy sien my nou
Heilig
Hy sien my nou
Heilig

Hy sien my nou
Heilig
Hy hou my nou
Veilig

Músicas mais populares de anders

Outros artistas de Contemporary R&B