Vergifnis

Daar is niks wat sny soos woorde gesê in die oomblik wat jou seermaak
Ek wens ek kan als reg doen, elke dag, elke oomblik net beter raak
As die ou gevoel van seerkry weer so in die lug rondhang

Dit breek my weer elke seer, elke traan elke keer, keer, keer wat ek jou misverstaan
Want dit eet my (Dit eet my)
Dit skeur my (Dit skeur my)
Ek smeek vergewe my

Dit breek my deur elke keer, elke traan, elke seer, seer, seer wat daar val op jou wang
Sal ek regmaak (Regmaak)
Heelmaak (Heelmaak)
Asseblief vergewe my

Ek wens nog altyd ek kon 'n wag voor my mond sit as ons baklei
Want so lief soos ek vir jou is, is ek spyt oor wat ek sê as ons stry
Ek wens ek kan nou alles terug draai weer na die begin

Dit breek my weer elke seer, elke traan elke keer, keer, keer wat ek jou misverstaan
Want dit eet my (Dit eet my)
Dit skeur my (Dit skeur my)
Ek smeek vergewe my

Dit breek my deur elke keer, elke traan, elke seer, seer, seer wat daar val op jou wang
Sal ek regmaak (Regmaak)
Heelmaak (Heelmaak)
Asseblief vergewe my

Want dis swaar dra, hier binne, swaardra, hier binne my (Swaar dra)
Want dis swaar dra, hier binne, swaardra, hier binne my (Swaar dra)
Want dit breek my hart

Ja dis swaar dra, hier binne, swaardra, hier binne my (Swaar dra)
Want dit breek my hart
Ja dis swaar dra, hier binne, swaardra, hier binne my (Swaar dra)
Want dit breek my hart

Dit breek my weer elke seer, elke traan elke keer, keer, keer wat ek jou misverstaan (Elke keer, misverstaan)
Want dit eet my
Dit skeur my (Dit skeur my)
Ek smeek vergewe my (Vergewe my)

Dit breek my deur elke keer, elke traan, elke seer, seer, seer wat daar val op jou wang
Sal ek regmaak (Regmaak)
Heelmaak (Heelmaak)
Asseblief vergewe my

Músicas mais populares de Adam

Outros artistas de House music