Sê My

Sê my, sê my, is dit lame van my, verlief wees is meer as net 'n game vir my
Maar o, ek bewe soos ek lekker kry

Ek hoor weer hoe my kop vir my hart skree om te kalmeer
En ook hoe my hart my kop weer oortuig om te probeer
Maar toe tree my moed in om myself 'n kans te gee
Skielik is ek van my dood tot my knieë

Plan A, was 'n gejaag na die wind
Plan B, was net om my voete te vind
Maar plan C, is die beste vir laaste dis al waaraan ek nog kan dink

Sê my, sê my, ek weet dis lame verby toe jy geval het uit die hemel het jy seer gekry?
Sê my, sê my, het jy 'n bakkery, o jou buns is net so hot vir my
Sê my, sê my, is dit lame van my, verlief wees is meer as net 'n game vir my
Maar o, ek bewe soos ek lekker kry

Ek't gehakkel toe ek haar vra of sy Blou Bul rugby skree
Die afsku in haar oë wys dat sy small talk nie waardeer
Ek vra haar sommer reguit om my haar nommer te gee
En skielik voel ek sommer weer in beheer

Plan A, het soos die wenner geklink
Plan B, is toe eintlik beter in ink
Maar plan C, steeds die beste vir laaste dis al waaraan ek nog kan dink

Sê my, sê my, ek weet dis lame verby toe jy geval het uit die hemel het jy seer gekry?
Sê my, sê my, het jy 'n bakkery, o jou buns is net so hot vir my
Sê my, sê my, is dit lame van my, verlief wees is meer as net 'n game vir my
Maar o, ek bewe soos ek lekker kry

Wie sou ooit kon dink dat pick up lines so goed kan werk
Gee my net 'n gaping dan maak ekke my merk
Dit klink soos baie moeite maar o, die moeite werd
Ek lyk glad nie soos Bobby maar kom haal jou op my perd

Sê my, sê my, het jy 'n bakkery, want o jou buns is net so hot vir my
Sê my, sê my, is dit lame van my, verlief wees is meer as net 'n game vir my
Sê my, sê my, ek weet dis lame verby toe jy geval het uit die hemel het jy seer gekry?
Sê my, sê my ek weet dis lame verby, ek is Mr. Right hulle sê jy soek vir my
En o, ek bewe soos ek lekker kry
Sê my, sê my, het jy sonbrand gekry, want o jy is net so hot vir my

Músicas mais populares de Adam

Outros artistas de House music