Maak Jou Drome Waar
Ek het ‘n droom
Wat die wêreld nog moet sien
Een droom een kans
Maar ten spyte van dit als
Voel ek soms bang
Verward en so alleen
Bly glo in jouself
Maak jou drome waar
Hy is altyd daar
Om jou hand vas te hou
Waar jy gaan bly opstaan
Daar’s ‘n vuur wat brand in my
Niks sal my onder kry
Op die rug van die winde ry
Span jou seile staan sterk
Maak jou drome waar
Voor jy gaan slaap
Wonder jy soms oor die dag?
Dat jy dit sal kry?
Is dit als waarvoor jy wag?
Staan op wees vry
En laat jou lig skyn
Jou kans jou dag
Jaag dit na
Maak jou drome waar
Hy is altyd daar
Om jou hand vas te hou
Waar jy gaan bly opstaan
Daar’s ‘n vuur wat brand in my
Niks gaan my onder kry
Op die rug van die winde ry
Span jou seile staan sterk
En dis jy
Teen die seils
Jou woord
En dis daar
Val jy neer
As jy val
Laat jou lig brand
Jy moet jou drome waar maak
Hy is altyd daar
Om jou hand vas te hou
Waar jy gaan bly opstaan
Daar’s ‘n vuur wat brand in my
Niks gaan my onder kry
Op die rug van die winde ry
Span jou seile staan sterk
Maak jou drome waar
Hy is altyd daar
Om jou hand vas te hou
Waar jy gaan bly opstaan
Daar’s ‘n vuur wat brand in my (Vuur wat brand in my)
Niks gaan my onder kry (Niks sal my onder kry)
Op die rug van die winde ry
Span jou seile staan sterk
Maak jou drome waar