Water in Wyn

Dit was soos 'n derde wêreld oorlog
Aans wou ek my alles by die draad los
Die kanse en my hoop en alles wat dit my sou kos

Dat jy die mat hier onder my kom in druk
En jou wat my veilig op 'n rots sit
In jou arms laat jy my in wonderwerke glo

Soos water in wyn
Gebeur 'n wonderwerk binne my
Jou liefde laat die lig deur my, lig deur my skyn (Lig deur my skyn)

Soos water in wyn
Voel ek hoe verander jy my
Jou liefde laat die lig deur my, lig deur my skyn (Lig deur my skyn)
Soos water in wyn

Wat jy in die middel van die nag sê
Woorde wat jy rou hier in my siel lê
As ek na jou kyk weet ek dat alles reg sal kom

Kan ons hierdie klippe op 'n brug sit
Dat die sterre mooi in lyn met my en jou is
Laat getuie van die lewe vir ons nuwe drome maak

Soos water in wyn
Gebeur 'n wonderwerk binne my
Jou liefde laat die lig deur my, lig deur my skyn (Lig deur my skyn)

Soos water in wyn
Voel ek hoe verander jy my
Jou liefde laat die lig deur my, lig deur my skyn (Lig deur my skyn)
Soos water in wyn

Soos water in wyn lag en die pyn
Verander ons die wêreld so wreed die lief en die leed
Sal jy altyd bly net by my, bly net by my?
Tyd maak ons beter soos wyn

Soos water in wyn lag en die pyn
Verander ons die wêreld se wreed die lief en die leed
Sal jy altyd bly net by my, bly net by my?
Tyd maak ons beter soos wyn

Soos water in wyn
Gebeur 'n wonderwerk binne my
Jou liefde laat die lig deur my, lig deur my skyn (Lig deur my skyn)

Soos water in wyn
Voel ek hoe verander jy my
Jou liefde laat die lig deur my, lig deur my skyn (Lig deur my skyn)
Soos water in wyn

Músicas mais populares de 4Werke

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)